top of page

BYBELSKOOL

Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard

1 h
Free
Location 1

Service Description

'n Kosbare bediening in die geestelike toerusting van ons gemeente na lidmate is ons Bybelskool. Dit vind gewoonlik op 'n Sondagaand om 18:00 in die konsistorie plaas. Hier word saam gepraat en besin oor aktuele onderwerpe in die lig van die Woord. In besonder word daar gefokus om lidmate toe te rus om elke Bybelboek in sy geheel te lees en te verstaan. Tans is David Pawson se Unlocking the Bible DVD-reeks die grondslag vir ons Bybelskool. Kom maak gerus 'n draai en kom leer meer van die Woord!


Contact Details

  • Lupine/Zeederberg Street, Grimbeek Park, Potchefstroom, South Africa


© 2024 NG Grimbeekpark.

bottom of page