top of page

WELKOM by ons
NG Grimbeekpark Familie!
Welkom by ons NG Grimbeekpark-familie — ’n plek waar jy kan behoort, groei en saam met ander Jesus volg. Ons is ’n geloofsgemeenskap wat diep oortuig is van ons roeping: om te lewe as nuwe mense vir God en vir ander. Dit is die hartklop van wie ons is en wat ons doen.
Of jy nuut is, op soek is, of reeds deel is van ons familie —
hier is ’n plek vir jou.
Kom ontdek saam met ons hoe God ons nuut maak, vir Hom en vir die
mense rondom ons.
bottom of page


