top of page

Hoe werk dit by ons?

1000094637_718441865ee57842b258108f69148195-8_30_2025, 8_23_18 PM.jpg

Nuwe Lidmate

WELKOM! Jy hoort hier. Om ’n lidmaat te word beteken jy kies om saam met ons te groei, te glo en deel te wees van ons geloofsfamilie.

Splashing Water Waves

Doop

Die doop is ’n sigbare teken van God se genade. Ouers bring hul kind in vertroue—God is reeds aan die werk.

1000134846_b60e3254f0075d281dee4c96f119b8b1-1_3_2026, 8_13_03 PM_edited.jpg

Belydenisaflegging

Dit is jou persoonlike “ja” vir Jesus. ’n Oomblik waar geloof woorde kry en ’n lewenskeuse bevestig word.

© 2024 NG Grimbeekpark.

bottom of page